header image
International
Home/Accueil/Titelseite
English
Français
Deutsch
Italiano
Afrikaans
Tuis
Winkel
Wie is ons?
Gespreksforum
PRAAG-boekwinkel
Rubrieke
Menings
Nuus
Mediaverklarings
Opstelle
Briewe
Woernaal
Resensies
Ou webblad
PRAAG-argief
Gevorderde Soek
Skakel Ons
Skakels
Gesels
Podcast
Video
Geskiedenis
Aksies
Pretoria Petisie
Nuusbrief
Teken in
Gebruikersnaam

Wagwoord

Onthou my
Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie?
Word nou een.
Wie is aanlyn
Ons het 711 gaste op die werf
Advertisement
Advertisement
Advertisement
 
Advertisement
Advertisement
Vorige nuusberigte
Nuusbrief

Teken in op praag.org en ontvang gereeld 'n nuusbrief.






Google statistiek
Vanaf 1 Jan. 2007
Besoekers: 8121553
Sindikaat
Bly op hoogte!
South Africa's Top Sites
Tuis
Praagnuusblad nou op www.praag.co.za
Geskryf deur die redakteur   
Saterdag, 03 Mei 2008

Image
Praagbesoeke in maande
Besoek ons splinternuwe nuusblad www.praag.co.za. Dit word deurentyd met vars nuus en menings gelaai. Die aksiegroep Praag sal steeds hier verteenwoordig word.

Oor die afgelope maand het besoeke aan Praag met 18% gegroei; vandaar die nuwe baadjie vir ons nuusblad wat nou 'n groter verskeidendheid onderwerpe as ooit dek. 

Laatste opdatering ( Maandag, 05 Mei 2008 )
Swart skoonhede vir Vogue Italië
Geskryf deur Praag   
Maandag, 12 Mei 2008

Image
Naomi Campbell
Die Julie-uitgawe van Vogue Italië sal byna net swart modelle bevat wat deur die bekende fotograaf Steven Meisel afgeneem sal word. Die uitvoerende redakteur het erken dat die uitgawe miskien ongewild sal wees by sekere lesers in Italië waar die Noordelike Liga deel vorm van die nuwe koalisie wat deur Silvio Berlusconi gelei word.
Dit is 'n ope geheim dat swart modelle skaars gebruik word op loopplanke, in tydskrifte en op reklameborde omdat hulle nie daarin slaag om produkte te verkoop nie.

 

 

Lees verder aan hierdie en ander interessante nuusberigte en menings op www.praag.co.za.

Alles wat op die blad beskikbaar is, is net so oorgedra na die nuwe blad! Jou gunsteling werf het net 'n ander voorkoms, die inhoud is nog dieselfde!
Laatste opdatering ( Maandag, 12 Mei 2008 )
Xolela Mangcu en die 'meesterras'
Geskryf deur Anton Barnard   
Maandag, 05 Mei 2008

ImageDr Xolela Mangcu is 'n akademikus verbonde aan die Fakulteit Geesteswetenskappe by die Universiteit van die Witwatersrand. Mangcu skryf rubrieke vir die Engelse sakeblad Business Day, stukke wat dikwels anti-blanke swart-bewussynspropaganda besig. Mangcu is duidelik 'n groot bewonderaar van Steve Biko, die swartbewussynsleier van die jare sewentig, wat in polisie-aanhouding dood is.

Lees meer...
Microsoft sê nee vir Yahoo!
Geskryf deur verslaggewer   
Maandag, 05 Mei 2008

Microsoft het uiteindelik nee gesê vir die eise van Yahoo! sover dit die oorname van die internetmaatskappy betref. Microsoft het R361 miljard, dis 361 met nege nulle aan, vir Yahoo! aangebied maar laasgenoemde wil R30 miljard meer hê.

Lees meer...
Zimbabwiese opposisie verdeeld oor tweede ronde
Geskryf deur verslaggewer   
Maandag, 05 Mei 2008

Die Zimbabwiese opposisieparty, die Beweging vir Demokratiese Verandering, kon nie oor die naweek besluit of hy aan die tweede ronde van die presidentsverkiesing in dié land gaan deelneem of nie. In die party se binnekringe heers intense verdeeldheid oor die kwessie.

Lees meer...
Nieu-Seeland is wêreld se beste vakansieplek
Geskryf deur verslaggewer   
Vrydag, 02 Mei 2008

Image
Milford Sound
Twee dorpies in Nieu-Seeland is deur die Amerikaanse webwerf tripadvisor.com aangewys as die gewildste vakansiebestemmings ter wêreld. Milford Sound en Queenstown in dié land beklee ondeskeidelik die eerste en tweede plek.

Milford Sound is ʼn fjord in die suidweste van Nieu-Seeland met ʼn pragtige omgewing en berge waarvan reisigers hou. Queenstown is veral gewild weens die “ekstreme sport” wat mens daar kan beoefen. Philipsburg op Sint-Maarteneiland beklee die derde plek op die lys van honderd gewildste bestemmings ter wêreld.

Laatste opdatering ( Vrydag, 02 Mei 2008 )
Lees meer...
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laatste >>

 
Peilings
Penisdiewe van Kinshasa
Hoe bygelowig is swartes in Afrika?
Donasies

Maak vandag nog 'n donasie, PRAAG het jou hulp nodig!


Geldeenheid:

Amount:


Jou bydra word opreg waardeer.

Podcast
Praag se nuutste! Podcast
Web Stats