wie is ons?

nuus!

sluit aan by praag!

donasies

roodt-geskrifte aanlyn

afrikanerforum

boekwinkel 

chronologie

menings

rubrieke

opstelle

resensies

poësie

satire

mediaverklarings

aksies

skrywers

abba

skakels

briewe

uit-BEELD

uit-RAPPORT

out-STAR

KRYT

tuis

 

Saãn

!Kung (Tsumkwe): Ka  zúsa  gea  ||’eihha  n|e’e  ||ha||haia  ge  te  ||’ã-a  kwe,
||éihha  he  baa  |wa  kua  twã ?
Te  ka  zúsa  gea  ts’u  |’hho  n|e’e 
||ha||haia  ge  te
||’ã-a  kwe,  ts’u  |’hhoa  ke  baa  |wa  kua  sara ?

Khoi

Khoekhoegowab:  Tsî gaosis ga ||îs ╪ûs !oagu |gora!aseno, os gum ||na gaosisa a mâ|gei ||oao.
Tsî omi ga ||êiï  ╪ûï !oagu |gora!arseno, oï gum ||na omë a mâ- |gei ||oao.
! = palatale kliek
| = dentale kliek
||= laterale kliek
Afrikaans: En  as  ‘n  koninkryk  teen  homself  verdeeld  is,
kan  daardie  koninkryk  nie  bly  staan  nie;
en  as  ‘n  huis  teen  homself  verdeeld  is,
kan  daardie  huis  nie  bly  staan  nie;
Deutsch: Ein  Staat  muss  doch  untergehen,  wenn  seine
Machthaber  einander  befehden.
Und  wenn  die  Glieder  einer  Familie  miteinander  im 
Streit  liegen,  wird  die  Familie  zerfallen.
English: If  a  country divides  itself  into  groups  that  fight  each
other,  that  country  will  fall  apart.
If  a  family  divides  itself  into  groups  that  fight  each 
other,  that  family  will  fall  apart.

‘n Vereenvoudige klassifikasie van die Khoesaan tale
 
Taalfamilie Groep(-e) Samevatting
Noordelike Khoesaan (!Kung) !Kung !Kung, die enigste taal in die familie, sluit vier dialekte in:!’O-!Khung in Angola en Namibië, !Xung in Angola en Namibië, Ju/’hoan in Namibië en Botswana en ≠Kx’au//ein in Namibië en Botswana. (≠Kx’au//ein word deur sommige beskou as ‘n taal op sigself)
Sentrale Khoesaan (Khwe) Khoekhoe

Die enigste oorblywende taal in die groep, is Khoekhoegowab.Uitgestorwe Khoekhoe tale sluit in Korana (of !Ora) en verskeie Kaapse Khoekhoe dialekte.

Khoe Hierdie groep bevat vyf subgroepe wat hoofsaaklik gepraat word in Botswana: Die Kxoe-groep (insl. //Ani, Buga, Buma, Handa);die Naro-groep (insl. //Aikwe, Ts’ao, N/haintse, Qa#e); die G//ana-groep (insl. Tanna, G/wi, ≠Xade, Nyi#e); die Shua-groep (insl. Ts’íxa, Danisa, /Xaise, Ganade); en die Tshwa-groep (insl. Tyua, Cua, Hiechware, Mohisa, Gllabake).
Suidelike Khoesaan (!Kwi) !Wi Die !Wi-groep bevat ‘n hele reeks uitgestorwe tale: /Xam, ≠Khomani, //Xegwi, ≠Unkwe, Seroa, !Gã-!ne, N//g-!ke, //Ku//-‘ke, !Xuai, en ander.
Taa Die Taa-groep bevat slegs !Xóõ.

Boontoe