praag.org Pro-Afrikaanse Aksiegroep

Pro-Afrikaanse Aksiegroep

Optog vir Afrikaans 14 Augustus 2002

E-pos Afdruk PDF

OPTOG VIR

 

 AFRIKAANS

 14 Augustus 2002       

12:00

 

Sê nee vir verengelsing!

Sê nee vir Kader Asmal se meesterplan

om Afrikaans te verdryf uit ons skole en universiteite!

Vertrekpunt vir optog:  Piazza, Tukkie-kampus.

Wys jou staal vir jou taal!

Almal welkom, kom stap saam met PRAAG-Tuks op GRA-dag,

bring jou eie plakkaat of banier.

Inligting:  0836512179 of 0824901036
Laas Opdateer ( Vrydag, 27 Februarie 2009 18:07 )  

Nuus Bulletin

Twitter

Jy is nou hier: Tuis Aksies Aksies Optog vir Afrikaans 14 Augustus 2002