
Herdenking
van Kerkstraatbom 22 Mei 2004
Die eerste klippe word nader gedra
(klik op foto vir
vergroting)
Die klipstapel ter nagedagtenis van die
slagoffers
Dr. Dan Roodt dra PRAAG se krans
(Lydia van Eeden regs)
Blomme en kranse word gelê
'n Oomblik van stilte ná die kranslegging
"Die Stem" weerklink in Kerkstraat
Dr. Dan Roodt praat met die SAUK-radio
Erkennings: Alle foto's is deur
Riaan Roux van Loki-produksies. Die klippe is goedgunstiglik
aangery deur André Alkema van die GHA en PRAAG se krans is
geskenk deur Lydia van Eeden.
boontoe