wie is ons?

nuus!

sluit aan by praag!

donasies

roodt-geskrifte aanlyn

afrikanerforum

boekwinkel 

chronologie

menings

rubrieke

opstelle

resensies

poësie

satire

mediaverklarings

aksies

skrywers

abba

skakels

briewe

uit-BEELD

uit-RAPPORT

out-STAR

KRYT

tuis

 

 

Optog teen misdaad op 30 November 2003

alivepraag.jpg (90925 bytes)

KOM NA DIE BETOGING TEEN VOLKSMOORD BY DIE VOORTREKKERMONUMENT OP SATERDAG 27 MAART 2004 OM 11.30

BETOGING SATERDAG 27 MAART 2004 TEEN VOLKSMOORD OP BOERE, AMFITEATER VOORTREKKERMONUMENT, POTGIETERSTRAAT-INGANG, 11.30 VIR 12.00, GEREËL DEUR S.T.A.N.D. MET DEELNAME DEUR PRAAG, PREORIA-FORUM, TLU EN ANDER ORGANISASIES
 
Hierdie is 'n driedubbele betoging wat op dieselfde dag in Dallas, Texas en Den Haag, Nederland plaasvind om te protesteer teen die volksmoord op Suid-Afrikaanse boere. Don Pengelly van die VSA gaan op die plek waar president John F. Kennedy vermoor is, betoog en Adriana Struijt en ander gaan voor die Vredespaleis in Den Haag protesteer.
 
Mev. Lita Fourie, wie se ouers tot die dood toe gemartel is in 'n uiters wreedaardige plaasaanval, is besig om met 'n 1000 km-staptog deur die gevaarlikste gebiede ter wêreld. Sy stap namens haar liefdadigheidsorganisasie, Tabita, wat slagoffers van plaasmoorde help. Ná sy in Pietersburg begin het, trek sy nou in Nylstroom, maar sal Saterdag die betoging bywoon.
 
Mnr. Pengelly het reeds met verskeie Amerikaanse senatore gepraat oor die volksmoord op Afrikanerboere, en die saak geniet hul aandag.
 
Kom ons ruk op om aan die wêreld te wys dat ons nie langer plaasaanvalle, marteling, verkragting en buite-geregtelike teregstellings sal duld nie.

 

 

boontoe