boekwinkel 

chronologie

 menings

 opstelle

 poësie

 satire

mediaverklarings

 aksies

 skrywers

 abba

 skakels

 briewe

 uit-BEELD

 uit-RAPPORT

 out-STAR

KRYT

 tuis

                 

 

 

 

BOEKWINKEL

Outeur: Dan Roodt

Titel: Die gelofte as logos

ISBN: 0-9584635-7-3Gelofteblad2.JPG (7698 bytes)

Aantal bladsye: 32

Prys: R30, BTW en posgeld ingesluit

Omslag en mates: Slapband op 105g papier, 180 x 120mm.

Verskyningsdatum: 15 Februarie 2004

Koop die boek nou deur op dié knoppie te klik:

Of bestel die boek deur die volgende tolvrye nommer (slegs binne Suid-Afrika) te skakel: 0800220224.

Deur die geskiedenis was die geboorte van elke volk geen sekulere gebeurtenis wat vooraf deur rasionele afspraak bepaal is nie. Dit gaan altyd gepaard met bloed en tragedie, iets waarmee die naam Bloedrivier sinoniem is. Ook die Franse volk het nie ontstaan tydens die sekulere Revolusie van 1789 nie, maar toe Johanna van Arkel in 1429 deur God geroep is om die opstand teen die Engelse besettingsmag te lei.

In hierdie vernuwende perspektief op die Gelofte van 1838 word die begrip gesien as logos in die Griekse sin, as "woord", wat tegelyk ook die "onderliggende struktuur van dinge" beteken. Binne die nuwe kultuurkonfl ik wat sowel plaaslik as globaal woed, kan die Gelofte geinterpreteer word as . eed van getrouheid aan die Westerse beskawing, aan die logos as Christelike leer maar ook as ratio occidentalis oftewel Westerse rede.

Die Gelofte spoor ons aan tot die deug, soos dit verwoord is in Plato se dialoog, die Meno. Die deug van groot staatsmanne (soos bv. Andries Pretorius) verteenwoordig . goddelike gawe. Oor so 'n politikus het die digter Homerus gese: "hy is die enigste wat bewus leef, terwyl die ander rondvlieg soos skaduwees". 

boontoe