wie is ons?

nuus!

sluit aan by praag!

donasies

roodt-geskrifte aanlyn

afrikanerforum

boekwinkel 

chronologie

menings

rubrieke

opstelle

resensies

poësie

satire

mediaverklarings

aksies

skrywers

abba

skakels

briewe

uit-BEELD

uit-RAPPORT

out-STAR

KRYT

tuis

 

               argief 1

                                                                                       argief 2

                 praagbesprekingslys op yahoogroups.com

                       word deel van die gesprek!  sluit aan by praag se gespreksgroep!  stuur 'n leë epos aan praag-subscribe@yahoogroups.com

                                                               

Swart Afrika vrees blanke welvaart

Dis vreemd dat daar sedert 1994 klokslag verwys word na "Blanke vrese" en hoe dit besweer moet word onder die nuwe bedeling en hoe die Blanke minderheid "vreesloos" in die groter meerderheid opgeneem moet word.

"Blanke vrees" is 'n mite wat verpopulariseer was deur Liberale politici en hul joernalis-lakeie. Die Blanke is so gebombardeer met die dwaling dan hulle iets moet vrees, dat die werklike vrees in Afrika totaal misgekyk word - naamlik Swart Afrika se vrees. En dit is 'n onafhanklike Blanke staat in Afrika.

Wanneer die koue realiteit van onafhanklike Swart-Afrika se mislukking gedisekteer word soos deur Martin Meredith in sy boek "Africa: Fifty Years since Independence", kan mens vir die eerste keer 'n vinger daarop le.

Sedert die begin van Afrika se onafhanklikheidswording met Die Goudkus (Ghana) in die laat 50's, het die een onafhanklikheidstragedie op die volgende gevolg. Dit was slegs Blanke Suid-Afrika wat enigsens op hierdie kontinent van hopeloosheid iets noemenswaardig kon vermag. Daarom dat Suid-Afrika een jaar na "demokrasie" wereldbyeenkomste kon aanbied - dit wat onafhanklike Swart Afrika sedert die 50's nog nooit kon doen nie.

Nou is die vraag: Kan Afrika en Suid-Afrika in besonder, dit bekostig om 'n Blanke Buurman ('n onafhanklike Volkstaat) te kan hê wat vanaf die grond 'n bestel kan opbou wat nie deur pre-historiese dogma en rewolusionere retoriek, maar eerder deur gesonde sosoio-ekonomiese beleid bestuur word.

Nee, die vernedering is ondenkbaar!

Die ANC en sy mede-narre wil nie die Afrikaner en ander Blankes onder sy vleuels hou terwille van nasie-eenheid nie. Nee, dis 'n geval van hou hom ekonomies gevange, sodat hy nie die geleentheid kan kry om onafhanklik innoverend te kan dink en optree nie.

Die ANC weet baie goed dat hy (tot eie toedoen) dekades agter die die "ou regime" is en dit op ALLE gebiede van regering en diensverskaffing. Dit is 'n Afrika-tendens en die hele wêreld weet dit.

Swart Afrika vrees Blanke welvaart in sy agterplaas. Dit is 'n vrees wat hulle nooit sal afskud en hul leierskap snags laat wakker le.

Die ander (belangriker) vraag is: Wil die Blanke sy onafhanklikheid opeis? Want hy kan. Dit is sy reg en daar is grondgebied wat wettig aan hom behoort (verwys die inleiding van die VN se grondwet en so ook histories bewese feite). Die Blanke moenie hom in hierdie punt in tyd vasstaar teen dit wat die ANC wil of nie wil nie. Wanneer dit kom by Blanke selfbeskikking is die ANC soos 'n grootbek boelie. Hy probeer die ander party bangpraat, terwyl sy eie broek bewe.

Indien die Palestyne op onafhanklikheid kan aandring - soos deur die ANC geondersteun - dan kan die Blanke in Suidelike Afrika ook. Die vraag is - Wil ons. Die Swartman in Afrika gaan dit ten alle koste teenstaan, want hy vrees 'n onafhanklike Blanke buurman meer as die Satan en al sy trawante saam.

Hopelose Afrikaansprekende politici soos FW de Klerk, Pik Botha en Roelf Meyer het in die pers tydig en ontydig vertel hoe onhaalbaar 'n Blanke staat is. Die leuen is soveel keer verkoop, dat die oningeligte Blanke dit later geglo het. Nooit is die geleentheid gegun aan die teenparty om sy saak te stel nie, want die (oorlede) NP het toe nog NASPERS beheer (miskien steeds?)

Feit bly staan. Die Swarte vrees die Blanke in Afrika meer as wat hulle self besef en wel om sy etiek, lojaliteit en pligsbesef. Dit is die rede waarom ons op strepe vermoor word. Die keuse lê by die Blanke - neem nou jou onafhanklikheid of word net nog 'n inskrywing in die SAPS se misdaadregisters.

De Hond

boontoe