Leendert
van Oostrum, 03/02/2002: "Boere" met ander belange
Uit
Jennie se verklaring blyk dit dat sy (as selfaangestelde spreker
vir 'n selfaagestelde groepe "Boere") in alle tale swyg
oor die verandering wat die ideologiesgedrewe owerheid vir die ou
Voortrekkerplekname beplan.
Dit
blyk dus dat a) Jennie se "Boere"
ander belange het as om die beplande naamsveranderinge teen te
staan en b) PRAAG se Afrikaners meer doen as Jennie se
"Boere" om die Voortrekkererfenis te bewaar.
Geen
wonder die "Boere" sit en kla dat "hul"
erfenis deur hul vingers geglip het nie.
Vriendelike
groete, Leendert
boontoe