Willie Spies, 03/02/2002:  Jennie, moenie die Klidrift vergeet nie

Ai tog ou Jennie!

 
Met hierdie standpuntinname plaas jy jouself vierkantig in die geledere van groot Boere-denkers soos Eugene Terre' blanche en wyle Robert van Tonder.
 
Sterkte met die kruistog. Moenie die Klipdrift vergeet as jy jou saalsak pak nie!
 
Willie

 

boontoe