wie is ons?

nuus!

sluit aan by praag!

donasies

roodt-geskrifte aanlyn

afrikanerforum

boekwinkel 

chronologie

menings

rubrieke

opstelle

resensies

poësie

satire

mediaverklarings

aksies

skrywers

abba

skakels

briewe

uit-BEELD

uit-RAPPORT

out-STAR

KRYT

tuis

 

               argief 1

                                                                                       argief 2

                 praagbesprekingslys op yahoogroups.com

                       word deel van die gesprek!  sluit aan by praag se gespreksgroep!  stuur 'n leë epos aan praag-subscribe@yahoogroups.com

of plaas 'n mening op ons gespreksforum

                                                               

Breyten is 'n "has been"

Dit is regtig die grootste openbaring van 'n "has been" wat ek nog gesien het

  • Sy rakleeftyd is blykbaar nou verby

  • Die internasionale wêreld raak nou eensaam

  • Die aansien wat verbanning, anti-apartheid, skryftalent en 'n paradys van internasionale aandag meegebring het, is verby

  • Hy het vir niemand iets meer te sê nie, selfs nie vir sy geesgenootlike Litnet nie

  • Nou wend hy hom tot Praag. 'n Hond keer terug na sy eie braaksel

  • Die wêreld is nie meer beïndruk deur vuil taal en perversiteit nie, maar Praag vertoon steeds denke van Afrikaners wat nie genoeë neem met dekadensie nie. Kom, ek sal hul vloek en skok soos hul nie kan droom dat dit moontlik is nie

  • O ja, hy kan nooit vrede hê met etnisiteit nie, sy huwelikskeuse het hom in dié  vaarwater geplaas en kom wat wil hy sal homself regverdig al verwoes hy sover hy gaan. Jammer, die koning is kaal

  • Kreolisering, assimilasie, vloek, skel, skok, ek soek aandag!

Jammer, Breyten, jou lewe was alles tevergeefs. Selfs jou smeking om aan die skandpaal gespyker te word kan dit nie bedek nie, al jou talente ten spyt. Het jy niks beters om op jou oudag aan te bied nie? Smeek die ANC om jou weer in die tronk te sit, dit sal die meeste aandag trek.

 

Egbert Bosman

Wat dink u? Is Breyten Breytenbach 'n Skandafrikaner? Lewer kommentaar op die geselsforum.

boontoe