Mugabe het nog
beheer al gaan dit broekskeur
Anton Barnard skryf: "Ek sou
persoonlik dink die breekpunt gaan kom wanneer al die oorblywende
blankes uit regeringsposte etnies gereinig is, met die gepaardgaande
verlies aan kundigheid, die disintegrasie van diensverskaffing op
plaaslike- en sentrale regeringsvlak en gevolglike sosiale chaos.
Bostaande gaan vererger word deur groeiende werkloosheid. Dis
wanneer die arm swart bevolking gaan rebelleer teen die "fat
cats" binne die ANC, want jy kan 'n bevolking net so lank met
beloftes kalmeer. Daardie dag sal SA se 1989 wees, en die Afrikaner
se oomblik om die koue burgeroorlog te wen."
Mmmmmm....
Is dit dan nie dieselfde geval in
Zim nie ?, Mugabe se heerskappy het van die land 'n wrak gemaak, die
bevolking is ongelukkig (volgens wat ons hier in buiteland hoor en
sien) maar hy't nog beheer van die sekuriteitsmagte en solank hy
hierdie beheer besit, sal hy in beheer bly.
Persoonlik glo ek dan dat dit
deiselfde geval in Suid-Afrika is en sal wees, solank die ANC en
hulle meelopers (Wit sowel as Anderskleurig) die sekuriteitsmagte
beheer sal daar nooit ooit 'n ander regering aan bewind kom nie ,
die Xhosas is die Suid Afrikaanse eweknie van die Zim Shonas. Dit
moet mens die Anderskleuriges toegee, hulle laat NIE hulle mede
Stamlede in die steek nie, anders as ons Boere.
Laat ons dan vir 'n wyle die lot
van die gewone Swart burger in S A beskou, hoeveel het dit verbeter
sedert 1994 ? eks geneig om toe te gee dat finansieel dit heelwat
verbeter het, daar is nog baie areas waar hy kort skiet, maar oor
die algemeen dink ek hy is beter af. Dat daar grootskaalse bedrog is
en dat hy wild en wakker besteel word deur sy eie mense is
ongetwyfeld, MAAR omdat hy nie daarvan bewus is nie, skeel dit hom
dan nie.Daagliks word dit by hom ingeprent dat hy nou in Utopia
is,en dat enigiets sleg die skuld van Whitey en Apartheid is, en
omdat die Wittes gedemoniseer is as gevolg van staatsbeheerde
propaganda en Wit slapgatheid en veraad maak dit die ANC se taak
baie maklik.
Aan die ander kant het die lot van
party van die Wittes heelwat versleg, MAAR weereens omdat dit nog
goed gaan met die meeste Wittes in S A gee niemand eintlik om nie,
tensy 'n familielid of 'n vriend of 'n bekende persoon vermmoor of
besteel word raak dit mos nie Jan alleman nie, 'n treffende
voorbeeld is die sekuriteits heinings om elke huis, dit het deel
geword van die Suid Afrikaanse milleu en niemand merk dit meer op
nie, dis maar net 'n klein ongerieffie , ietsie soos honde drek op
jou skoensool...
"Ag ons kla wel so om die
braaivleis vuur met 'n bier in die hand onder die Lapa, maar Pêl,
iets doen wat die hele ou spulletjie die lug kan injaag ?, nog nooit
gesien nie,ek lewe mos nog baie lekker, Ja-nee dis tragies oor Ou
Tannie Du Plessis wat verkrag en vermoor is op haar plaas, kan jy
dit glo sy was 86 jaar oud ! Die Donnerse Barbaare ! En dan dink hy
so by homselwers " Jis darem bly dat dit nie my ou moeder was
nie, gelukkig is sy in die oord vir bejaardes, die mense sorg darem
goed vir hulle daar, en die oord word deur 'n sekuriteits maatskappy
gepatrolleer, so soos die Engelse sê " I'm allright
Jack!"
Wat ek dink moet gebeur is dat die
Boer weereens moet begin omsien na sy stam, en die vertrekspunt moet
ekonomiese krag wees, hoe gedaan?, gee werk en werksgeleenthede aan
Boere,as jy iets aan 'n Boer verkoop maak 'n bevredigende wins maar
as jy iets aan iemand aan die buitekant verkoop,maak seker dat jy
hulle uitbuit.
Ek besit 'n besigheid hier in
Vroue- en Kindermoordernaarseiland, al mense wat ek in diens neem is
Suid Afrikaners, en dan probeer ek ook om soveel as wat ek kan van
Suid Afrikaners te koop.As ek iets aan 'n Suid-Afrikaner verkoop,
vra ek veel minder as wat ek sou vra as ek dit aan 'n Brit
verkoop,en dan gee ek dan ook ekstra korting aan Suid Afrikaners wat
Afrikaans sprekend is, die ouens wat Engelssprekend is maar wat
Afrikaans magtig is, of wat ek as 'n mede-Boer beskou kwalifiseer
ook dan vir hierdie ekstra korting, wat die res aan betref ek buit
hulle uit sowat ek kan, hoekom ?, hierdie land bied huisvesting en
baie voordele vir my, waarom sal ek sulke dinge doen? Heel envoudig,
die Britte was nog altyd en sal vir altyd die vyande van my volk
wees.
Persoonlik dink ek dis weer tyd
dat daar 'n paar manne bymekaar kom en weereens 'n "Jong
Suid-Afrika stig" maar hierdie keer moet hulle wel seker maak
dat die volgende aanhaling gestand gedoen word "Hy moet die
gewete van die volk wees en betyds duidelike prinsipiële en
praktiese leiding gee... "
Mooi loop,
Cobus
boontoe