wie is ons?

nuus!

sluit aan by praag!

donasies

roodt-geskrifte aanlyn

afrikanerforum

boekwinkel 

chronologie

menings

rubrieke

opstelle

resensies

poësie

satire

mediaverklarings

aksies

skrywers

abba

skakels

briewe

uit-BEELD

uit-RAPPORT

out-STAR

KRYT

tuis

 

               argief 1

                                                                                       argief 2

                 praagbesprekingslys op yahoogroups.com

                       word deel van die gesprek!  sluit aan by praag se gespreksgroep!  stuur 'n leë epos aan praag-subscribe@yahoogroups.com

                                                               

DA kritiseer Mbeki meer as VF+

In die DA se reaksie op Mbeki se Koue Oorlog-toespraak kan ons sien hoekom die DA so baie Blankes se stemme trek. Ek ondersteun hulle gladnie, maar tot hulle eer, vat hulle die regering aan met elke geleentheid wat hulle kan! Die VF+ weer, sal nooit vir Mbeki direk aanvat nie! Hulle smoor nog alte lekker in die dik sous van die SAKP/ANC se soustrein, om die argwaan van Mbeki en kie op die hals te haal! Die vooruitsigte van hulle vet pensioene is vir hulle van alle belang en dus doen hulle liewer niks wat die bestel sal steur nie. Hulle sal eerder die goedgelowige Afrikaners probeer bluf en om die bos lei, en vir hulle vertel at hulle wel iets wil of gaan doen.

Fred Rundle

boontoe