Moslems en
swartes blameer gewoonlik blankes
Geselsforum:
Frankryk en die Derde Wêreldoorlog
Wat baie
interessant is, is dat die skrywer van die artikel Paris
is but a symptom erken dat die probleme die Moslems se
eie skuld is - dit is immers hulle self wat die
bevolkingsontploffing veroorsaak het, en dit is die regerings in
Arabiese lande wat korrup en onderdrukkend is. Niemand in Frankryk
of elders druk 'n geweer teen Moslems se koppe en dwing hulle om
Moslemvrouens te bevrug nie. As die Arabiese lande goed bestuur was,
of Arabiere het nie soos hase voortgeplant nie, was daar nie
grootskeepse emigrasie uit Arabiese lande nie. Die groot aantal
Moslems in Europa is uit en uit deur die optrede van Moslems self
veroorsaak, hetsy dit deur swak regering of ongetemde voortplanting.
Dan die skrywer se
oplossing: die gasheerlande moet ernstige hervormings instel om die
Moslems se probleme op te los en gelyke behandeling en geleenthede
vir Arabiese- en Moslemimmigrante skep. Is dit nie 'n pragtige stuk
onlogika, so eie aan die 3de wêreld en kinders nie? Ons kan maak
nes ons wil, maar ander mense moet dan daarna ons probleme oplos.
Dieselfde redenasie
vind mens in die ANC. As 'n swarte 'n probleem het, geld steel of
onbekwaam is om sy werk te doen, is dit as gevolg van rassisme, en
blankes moet dan gestraf word met "transformasie" om die
probleem op te los. Die probleem word altyd ge-eksternaliseer: dis
nooit ons wat verkeerd is nie, dis die Westerlinge wat ons so
onderdruk. Vir beide swartes en Arabiere is persoonlike
verantwoordelikheid en toerekeningsvatbaarheid onbekende konsepte.
Anton Barnard
Antwoord op dié
brief deur 'n epos te stuur aan: inlig@praag.org
boontoe