wie is ons?

nuus!

sluit aan by praag!

donasies

roodt-geskrifte aanlyn

afrikanerforum

boekwinkel 

chronologie

menings

rubrieke

opstelle

resensies

poësie

satire

mediaverklarings

aksies

skrywers

abba

skakels

briewe

uit-BEELD

uit-RAPPORT

out-STAR

KRYT

tuis

 

               argief 1

                                                                                       argief 2

                 praagbesprekingslys op yahoogroups.com

                       word deel van die gesprek!  sluit aan by praag se gespreksgroep!  stuur 'n leë epos aan praag-subscribe@yahoogroups.com

                                                               

Franse krisis is eintlik rassekonflik

Geselsforum: Frankryk en die Derde Wêreldoorlog

Buks,

Ja-nee, hier by ons is daar gelukkig darem al 'n toer na Soweto, al is dit nou nie Diepsloot of Carletonville nie, en skoolboeke wat krotkonstruksie verduidelik en aanmoedig.

Al die kommentare, behalwe dié van Dirk Kotzé, in die In-Diepte artikel dui daarop dat dit uitsluitlik 'n rassekwessie is en Beeld is absoluut reg.

Prof. Kotzé van Unisa soek seker vanaand naarstiglik na waar hierdie land op die kaart is waar mense na "ontvlugting in godsdiens soek".

Elke liewe Moslemleier het nou al in die naam van die heilige Koran om kalmte gesmeek; die beswaardes hou hulle doof. Die eise wat dus oënskynlik met godsdiens en 'n traangashouer in 'n Moskee begin het, word tans geïnterpreteer as 'n blote aansoek om groter besteding deur die Franse staat. Vele van die onlusmakers is nie eens godsdienstig nie en gebruik bloot die Islamkwessie om toegewings af te dwing en om die Franse te intimideer.

Karin.

Antwoord op dié brief deur 'n epos te stuur aan: inlig@praag.org

boontoe