wie is ons?

nuus!

sluit aan by praag!

donasies

roodt-geskrifte aanlyn

afrikanerforum

boekwinkel 

chronologie

menings

rubrieke

opstelle

resensies

poësie

satire

mediaverklarings

aksies

skrywers

abba

skakels

briewe

uit-BEELD

uit-RAPPORT

out-STAR

KRYT

tuis

 

               argief 1

                                                                                       argief 2

                 praagbesprekingslys op yahoogroups.com

                       word deel van die gesprek!  sluit aan by praag se gespreksgroep!  stuur 'n leë epos aan praag-subscribe@yahoogroups.com

                                                               

Broeders se lojaliteit is teenoor ANC

Geselsforum: Frankryk en die Derde Wêreldoorlog

Broeders se lojaliteit is duidelik nie aan hulle volk nie, maar aan diegene wat hulle geldelik of met mag kan bevoordeel, of dit nou die Nasionale Party, Thabo Mbeki, Robert Mugabe of Lucifer self is.

Dit sal baie sin maak vir die ANC om die Broeders se gierigheid tot die ANC se voordeel te gebruik. Dit is 'n tipiese Sun Tzu-tipe strategie: kies self jou eie "vyand" en jou slagveld. Voer selfs 'n skynoorlog met "opponente" wat eintlik aan jou kant is deurdat jy hulle lojaliteit gekoop het, ten einde jou ware opponente te verdeel en hul aandag af te trek. Maak of die Broeders die Afrikaner verteenwoordig, en maak dan of jy met hulle onderhandel, terwyl jy as die ANC goed weet dat die FAK, Naspers en die Vrye Afrikaan eintlik maar net die ANC se Afrikaanse propaganda-mondstukke is.

Dieselfde geld vir FW de Klerk se nuwe stigting wat glo teen regstellende aksie gaan agiteer. Moenie glo dat dit effektief gaan wees nie, maar nou dink die massa blankes iemand doen darem iets.

Anton Barnard

Antwoord op dié brief deur 'n epos te stuur aan: inlig@praag.org

boontoe