wie is ons?

nuus!

sluit aan by praag!

donasies

roodt-geskrifte aanlyn

afrikanerforum

boekwinkel 

chronologie

menings

rubrieke

opstelle

resensies

poësie

satire

mediaverklarings

aksies

skrywers

abba

skakels

briewe

uit-BEELD

uit-RAPPORT

out-STAR

KRYT

tuis

 

               argief 1

                                                                                       argief 2

                 praagbesprekingslys op yahoogroups.com

                       word deel van die gesprek!  sluit aan by praag se gespreksgroep!  stuur 'n leë epos aan praag-subscribe@yahoogroups.com

                                                               

Ek stem vir naamsveranderings!

Ja, gawe plan, daar is soveel om oor positief te wees in hierdie reënboognasie. Vat byvoorbeeld gister se ad-hoc vermaak op Johannesburg se deurpaaie, waar nie minder as drie transitorooftogte plaasgevind het, en waar motoriste desperaat probeer gekoes het vir geweervuur.

Een vrou het vanoggend op die radio vertel hoe sy 3 motors agter die rooftog was, en die bestuurders voor haar uit hul karre gespring het en in die teenoorgestelde rigting gehardloop het, dus eerder verkies het om hul lewens in die verkeer te waag as om platgeskiet te word deur R5- en AK47 geweervuur. En dan word ons vertel dat "misdaad afneem".

My voorstelle:

Durban, die grootste stat in die leidende moderne swart-dood / MIV -provinsie, word herdoop na Genoa, nog 'n kusdorp waar die Swart Dood in die middeleeue aan wal gekom het.

Gauteng word Rwanda, aangesien die moordsyfer in hierdie provinsie vinnig op pad is om die massamoordsyfer in Rwanda te bereik.

Vir Johannesburg kan ek nie kies tussen Lagos, Medellin of Kosovo nie. Die stad het eienskappe van aldrie: dit is vervuil met Nigeriese skuim, die dwelmhandelaars beheer die plek, en dit is 'n oorlogsone.

Pretoria word Pyongyang, die hoofstad van 'n land wat alreeds volledig Stalinisties getransformeer is na dieselfde ellende waarheen SA onderweg is.

Anton Barnard

Antwoord op dié brief deur 'n epos te stuur aan: inlig@praag.org

boontoe