NSA verarm
baie Afrikaners
Dis nou 'n pot vol
s****t, Vaughn. jy het 'n aangename ervarinkie gedurende jou
vakansie en nou het jy die reënbooglig gesien ... pateties
En dit terwyl
gedurende hierdie selfde Desember waar jy lekker vakansie hou daar Afrikaners
is wat in ander mense se buitekamers bly, of op straat, en wens
hulle het 'n blikkie boeliebief vir Krismis. Terwyl Afrikaners op
die paaie sterf omdat daar duisende onpadwaardige voertuie en morone
op die pad is wat nie daar hoort nie en nie daar sou wees as ons nog
in beheer was nie.
En dit terwyl Afrikanerkinders
wat so pas skool voltooi het met hulle hande in hulle hare sit oor
hoe hulle vir hulle self sal kan sorg in die "NSA"
volgende jaar agv die "ROBBING HOOD" Suid-Afrikaanse
regering se affirmative action wat hulle wit slawe in die
land maak wat hulle voorvaders opgebou het.
En dit terwyl
selfmoord elke dag die enigste uitweg vir menige Afrikaner skyn te
wees as hulle trots en vrees (met rede) hulle weerhou om hulle maar
op straat te begewe omrede hulle hulle werk, huis, ens. verloor het.
EN DIT TERWYL daar
ELKE DAG wat jy op vakansie was afrikaners op gruwelike maniere
vermoor was, terwyl jy dalk 'n slukkie van jou yskoue bier op die
strand geneem het, het daar dalk iewers 'n afrikaner in sy eie bloed
verdrink.
Magda Lavia
Waarom het jy nie
ophou geld mors en dit liewer vir 'n arm Afrikanerfamilie geskenk
sodat hulle ook kon eet op krismis nie?
boontoe