wie is ons?

nuus!

sluit aan by praag!

donasies

roodt-geskrifte aanlyn

afrikanerforum

boekwinkel 

chronologie

menings

rubrieke

opstelle

resensies

poësie

satire

mediaverklarings

aksies

skrywers

abba

skakels

briewe

uit-BEELD

uit-RAPPORT

out-STAR

KRYT

tuis

 

               argief 1

                                                                                       argief 2

                 praagbesprekingslys op yahoogroups.com

                       word deel van die gesprek!  sluit aan by praag se gespreksgroep!  stuur 'n leë epos aan praag-subscribe@yahoogroups.com

of plaas 'n mening op ons gespreksforum

                                                               

Sogenaamde "welwillendes"

Soos ek dinge sien, help baie van hierdie sogenaamde “welwillendes” om die ANC se meerderheid elke paar jaar in die parlement te vergroot.

En wat het samewerking ons die afgelope 10 jaar in die sak gebring? Dink jy regtig dat organisasies wat samewerking met die ANC propageer (FAK, VF, AHI en ander) deur die ANC ernstig opgeneem word?

Nee, met lande soos Frankryk, Nederland, Swede, Denemarke, Australië en vele meer wat tans gebuk gaan onder derdewereldse immegrasie tiranie is die tyd ideaal om ons boodskap oor te dra. Waarom hierdie voordeel wegsmyt deur met ons vyand te wil saamwerk?

Groete,

Vaughn

boontoe