wie is ons?

nuus!

sluit aan by praag!

donasies

roodt-geskrifte aanlyn

afrikanerforum

boekwinkel 

chronologie

menings

rubrieke

opstelle

resensies

poësie

satire

mediaverklarings

aksies

skrywers

abba

skakels

briewe

uit-BEELD

uit-RAPPORT

out-STAR

KRYT

tuis

 

               argief 1

                                                                                       argief 2

                 praagbesprekingslys op yahoogroups.com

                       word deel van die gesprek!  sluit aan by praag se gespreksgroep!  stuur 'n leë epos aan praag-subscribe@yahoogroups.com

of plaas 'n mening op ons gespreksforum

                                                               

Moenie die boodskapper skiet nie

Hallo almal,

Ek skryf in verband met Dr Roodt se artikel Adapt and Die en die reaksie daaroor in sommige briewe wat Litnet gepubliseer het. Dit is merkwaardig dat nie 'n enkele persoon wat met Dr Roodt se artikel 'n probleem het, na enige bron van inligting verwys wat kan bewys dat dr Roodt verkeerd is nie.

Dat jong, swart mans hier en oorsee gewelddadige misdaad pleeg teen 'n veel hoër koers as enige ander ras is wêreldwyd bekend en aanvaar. Die bronne van inligting is gratis aanlyn beskikbaar, en kom vanaf organisasies soos die FBI, die SAPS, studies deur universiteite, en kan gelees word in artikels wat in nuusblaaie hier in Suid-Afrika verskyn het.

Miskien wil van die Litnet-mense die VN, FBI, Suid-Afrika se nuusblaaie en die SAPS van haatspraak aankla?

Hier volg net 'n klein versameling feite, statistiek en inligtingsbronne. Laat die mense self gaan ondersoek instel, en vir hulself besluit. Die res van die wêreld doen dit reeds.

Hier is 'n studie oor moord in Suid-Afrika voor en na 1994:

http://www.gunowners.org/fs0304.htm

Volgens dr Anthony Minnaar se studie "Profiling cop killers in South Africa" is die moordenaar van 'n polisieman gewoonlik 'n swart man: 

http://www.crisa.org.za/volume1/profile.htm

Die moordenaars in plaasaanvalle is gewoonlik swart mans:

http://www.crimeinstitute.ac.za/abstract.htm#27

D. Mistry. "Perpetrators of farm attacks: An offender profile. Presentation to the Rural Safety & Security Conference, Midrand. 24-25 October 2001." "It was found that the offender who is involved in farm attacks is a young, single, unemployed black South African male between the age of 15 and 35."

Hier is fotos' van wat swartes vandag doen en sê:

http://www.stopboergenocide.com/131853.html

"....We will kill the whites, all of them; Afrikaans and English," rioting Pasma students and their leaders at the university's Mamelodi campus chanted on Friday."

Is dit nie haatspraak nie? Hoe vergelyk dit met wat Dr Roodt in sy artikel geskryf het?

Kapings word gewoonlik deur swart mans uitgevoer. Dertig persent van hulle val doelbewus en uitsluitlik blankes aan, volgens die kriminele self. Sien 4. Modus Operandi b Target vehicle and victim:

http://www.tsa.ac.za/corp/research/papers/rzinn2001hijack.doc

Volgens die SAPS, Institute of Security Studies en Nedbank was Suid-Afrika se moordsyfer agt keer hoër as dié van die VS. Kyk aan die einde van die bladsy op die webwerf. Mense vergeet dat klein apartheid gebaseer was op die VS se segregasiewette, en dus is die situasie in die VS van toepassing.

 http://www.iss.co.za/Pubs/CRIMEINDEX/98VOL2NO3/DubiousDistinctions.html

Hier is vele ander studies oor verskeie aspekte van misdaad:

http://www.iss.co.za/Publications/Monographindex.html

Suid Afrika is die misdaadhoofstad van die wereld:

http://www.iss.co.za/Pubs/CRIMEINDEX/01VOL5NO1/World.html

Twee dae nadat hy aangestel is as Hoof van Interpol, het genl. Selebi Interpol se misdaad yfers van Interpol se webwerf verwyder. Hier is 'n webwerf met die misdaadsyfers wêreldwyd. Suid-Afrika het die tweede hoogste moordsyfer ter wêreld:

http://www.nationmaster.com/graph-T/cri_mur_cap

Hier is die VS se amptelike FBI- en DOJ-statistieke oor die ras van die mense wat in die VS vir verskeie misdade gedurende 2002 gearresteer is. Swart mans is net ses persent van die VS bevolking. Rondom 'n kwart van al die swart mans in die VS was in die tronk. Hul misdaadsyfers daar het niks met apartheid te doen nie. 

http://www.albany.edu/sourcebook/pdf/section4.pdf

Die hele boek kan hier afgelaai word:

http://www.albany.edu/sourcebook/

Hier is 'n studie deur Amerikaners oor hoeveel meer misdaad daar deur swartes gepleeg word as deur blankes:

http://www.amren.com/colrcrim.html

"Major Findings

Blacks commit violent crimes at four to eight times the white rate. Hispanics commit violent crimes at approximately three times the white rate, and Asians at one half to three quarters the white rate. Blacks are as much more violent than whites (four to eight times) as men are more violent than women. Just as police stop and question men more often than women, they stop blacks more often than whites. Of the approximately 1,700,000 interracial crimes of violence involving blacks and whites, 90 percent are committed by blacks against whites. Blacks are 50 times more likely than whites to commit individual acts of interracial violence. They are up to 250 times more likely than whites to engage in multiple-offender or group interracial violence. There is more black-on-white than black-on-black violent crime. Fifty-six percent of violent crimes committed by blacks have white victims. Only two to three percent of violent crimes committed by whites have black victims. Blacks are twice as likely as whites to commit hate crimes.

Seksmisdade deur swartes is gewoonlik veel wreder as dié wat deur misdadigers van ander rasse uitgevoer word. Almal weet van die vele verkragtings van pasgebore babas deur VIGS-besmette swart mans, omrede dat hulle sangomas vir hulle sê dat dit die mans van VIGS sal kan red.

Oor die jare is verskeie artikels daaroor landwyd gepubliseer. Hier is 'n paar ander voorbeelde oor verkragting:

Goat Aids scare after man's bestial sex act http://www.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=13&art_id=ct20011018095820122G3\61774

"People living in Mbazwana on the KwaZulu-Natal north coast are terrified of catching Aids after a man diagnosed with the disease was caught having sex with a goat due to be slaughtered in a ritual ceremony.Children living in the Luhlaluhlalu area of Mbazwana came across the man while he was having sex with the goat."

Animal sex: Man arrested, goat dies http://www.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=13&art_id=qw964352460216B265

"Police spokesperson Inspector James Moatshe Ngoepe said a villager heard his goats screaming in the kraal next to his house and went to investigate.The goat owner later discovered that one of his goats had died, apparently from a sexual assault"

http://www.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=13&art_id=ct20010130202506322B2\34385

By Vivian Warby

The 12 dogs kept in the veld by four schoolboys....

http://www.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=13&art_id=ct20010130202506322B2\34385

Department of Safety and Security statistics show that of the 71 cases of bestiality reported in South Africa in 1998;a man from Engcobo, KwaZulu-Natal, was sentenced to a year's imprisonment for repeatedly having sex with a sheep.

Baby's stomach cooked for muti 16/11/2004 10:03 - (SA) http://www.news24.com/News24/South_Africa/News/0,6119,2-7-1442_1621781,00.html

Llewellyn Prince

"Cape Town - The gruesome details of a baby girl's murder has emerged in a court case on Monday. A sangoma allegedly beat one-year-old Phelisa Msengana of Khayelitsha on the head with the horn of an animal before twisting her head from her body.

The infant's stomach was then cut open and her intestines removed and cooked for muti..."

Daar is niks hier wat beweer dat swartes uitsluitlik vir misdaad verantwoordelik is nie. Daar is niks hier wat beweer dat blankes beter as swartes is nie. Daar is niks hier wat beweer dat daar nie goeie redes kan wees vir die misdaadsyfers, en die tipe misdaad wat gepleeg word nie. Maar hoe sal ons ooit weet, as ons weier om te aanvaar dat daar 'n probleem bestaan? Totdat ons aanvaar dat daar 'n probleem is, sal ons nooit die probleem kan oplos nie. Hier en in Dr Roodt se artikel tref ons bloot feite aan wat wêreldwyd bekend is, en wat wêreldwyd gratis aanlyn beskikbaar is.

Mense wat weier om te aanvaar dat daar 'n probleem bestaan, is eintlik in 'n sekere sin verantwoordelik dat swart kriminele aanhou om swartes aan te val, want hulle weet dat blankes hulle aanvalle geheim sal hou.

Ek nooi nou die skrywers uit wat kritiek op dr Roodt se artikel te lewer het, om vir ons hulle aanlynbronne van inligting te gee wat bewys dat dr Roodt verkeerd is.

Hulle inligtingsbronne is al wat gevra word. 'n Mens hoef net gesensor te word as sodanige inligtingsbronne die teendeel bewys.

Is daar enige bewyse dat dr Roodt verkeerd is?

Gawie Schultz

boontoe