wie is ons?

nuus!

sluit aan by praag!

donasies

roodt-geskrifte aanlyn

afrikanerforum

boekwinkel 

chronologie

menings

rubrieke

opstelle

resensies

poësie

satire

mediaverklarings

aksies

skrywers

abba

skakels

briewe

uit-BEELD

uit-RAPPORT

out-STAR

KRYT

tuis

 

               argief 1

                                                                                       argief 2

                 praagbesprekingslys op yahoogroups.com

                       word deel van die gesprek!  sluit aan by praag se gespreksgroep!  stuur 'n leë epos aan praag-subscribe@yahoogroups.com

                                                               

Wittes se taalklagtes moet met erns bejeën word

 

Minister Pallo Jordan se uitroep dat "net wittes kla oor Afrikaans" verskaf juis die rede waarom ons klagtes met groter erns bejeën moet word.

 

Nou die dag was ek in 'n munisipale kantoor waar 'n gesette swart vrou inmekaar gesak het en stuiptrekkings begin kry het tydens 'n epileptiese aanval. Daar was ongeveer tien swart omstanders, asook die swart munisipale amptenare agter hul toonbanke.

 

Wie ontferm hom oor die vrou? Die tien swartes wat 'n opwelling van ubuntu gevoel het? Nee! 'n Enkele jong witman was die enigste wat haar te hulp gesnel het, noodhulp toegepas het en gepoog het om mediese hulp te ontbied.

 

Volgens onlangse statistieke publiseer blankes 97% van alle navorsingsartikels in Suid-Afrika, al verteenwoordig ons slegs 9% van die bevolking. Is daardie navorsing minderwaardig omdat dit "net deur wittes" geproduseer word? Uiteraard nie.

 

Dr. Chris Landsberg het onlangs beweer dat bruines nie oor die toekoms van Afrikaans besorg is nie omdat hulle reeds een keer hul moedertaal, Khoisan, afgelê het en Afrikaans bloot as 'n soort lingua franca praat.

 

Feit is dat Afrikaners, dus wittes, al duisende jare Wes-Germaanse dialekte wat as "Afrikaans" gestandaardiseer is, praat. Met ons instinktiewe sin vir bewaring en versorging, voel ons sterk oor ons taal.

 

Indien besorgdheid, hetsy oor mense, hetsy oor taal, 'n "wit" eienskap is, vra ons nie om verskoning daarvoor nie.

 

Net soos wat ons wetenskaplike en akademiese navorsing wêreldwyd erkenning geniet, moet daar gehoor gegee word aan ons redelike en wettige eis om ons moedertaal en kultuurerfenis in stand te hou.

Dan Roodt

Antwoord op dié brief deur 'n epos te stuur aan: inlig@praag.org

boontoe