boekwinkel 

chronologie

 menings

 opstelle

 poësie

 satire

mediaverklarings

 aksies

 skrywers

 abba

 skakels

 briewe

 uit-BEELD

 uit-RAPPORT

 out-STAR

KRYT

 tuis

 

 

 

"Gas the racist Dutchies"

'n Nuwe Boer-Britstryd is besig om op Londense webwerwe te ontbrand. Maar lede van die Britse hoofstad se multikulturele bevolking soos Indiërs en Jamaikane neem ook deel aan die anti-Suid-Afrikaanse en anti-Afrikaanse veldtog.

Kommentare soos "Gas the racist Dutchies and put everything behind you" kan op die volgende webwerf gesien word:

Hey Saffas have you seen this?

Die Sondagkoerant Rapport het insgelyks 'n artikel oor die kwessie geplaas waarin dit lyk asof joernalis Pieter Malan standpunt ten gunste van die Britte inneem.

Intussen is Suid-Afrikaners en Afrikaners besig om hulself in Londen te verdedig, soos die volgende kommentaar op die Saffa-verguising:

Poms are planning a 2nd genocide against us

Lewer kommentaar op Praag se geselsforum:

"Gas the Dutchies" - wat dink jy?