| boekwinkel |
|
|
|
'n Eerlike Engelsman
"Toenemend is die Engelse onuitstaanbaar arrogant en ondersteun hulle ook die bandelose misdaad en geweld wat tans in die land heers." _____________________________________________________________________ Clive Simpkins verteenwoordig daardie oksimoron: 'n eerlike Engelsman. Daarom wil ek hom bedank vir sy opinie wat waarskynlik deur 90% van stedelike Engelse in SA gedeel word. Die gevoel is: die Afrikaners is magteloos; maak dus hulle taal dood en jaag hulle in die see! Leer eerder Xhosa (waarin daar beswaarlik enige media behalwe radio bestaan), want al is daar niks daarin te lees of te geniet nie, gaan jy gatkruippunte by die Xhosa-ANC aanteken. Ons het mense soos Clive nodig. Hy verteenwoordig 'n baie beter argument vir 'n volkstaat as Pieter Mulder. Indien Clive nie N.P. van Wyk Louw, Etienne Leroux, Breytenbach et al wil lees of langs Afrikanerbure wil bly nie, meen ek die gevoel is wedersyds. Tans word Engels en sogenaamde Saffa-kultuur in ons keelgate afgedruk. Stel dit so: daar is min dinge wat so vervelig is soos die opinie van 'n Rooinek-Saffa wat dink dat hy 'n skrywer, denker, konsultant of wat ook al is. In al my jare in die land het ek eerlikwaar nog nooit 'n intelligente Engelsman (daar bestaan glo van hulle in Engeland, maar miskien is baie al dood) ontmoet waarmee mens 'n beskaafde gesprek kan voer nie. Engelse stel net in sport, geld en hul eie grootheidswaan belang. Nou onlangs was daar 'n artikel oor die Engelse in die moederland, n.a.v. die Wêreldsokkerbeker in Duitsland. Blykbaar kon 3 uit 5 Engelse in 'n opname nie die naam van 'n enkele lewende Duitser noem nie (nie eens Steffi Graf of Michael Schumacher nie)! Ek is oortuig daarvan dat die meeste plaaslike Rooinekke nie eens die naam van enige dorp in die Vrystaat sal kan noem nie; hul kennis van Suid-Afrika is beperk tot die name van winkels in Sandton City, Cavendish Square en ander winkelsentrums, asook die huispryse in omliggende voorstede. Toenemend is die Engelse onuitstaanbaar arrogant en ondersteun hulle ook die bandelose misdaad en geweld wat tans in die land heers. Hulle verkies kinderverkragtings en plaasmoorde bo enige vorm van ordelike regering. Om te dink dat my belasting aan Engelse skole en universiteite bestee word, maak my naar! Geen ander volk in hierdie armsalige Derde Wêreldland subsidieer Engels en ander tale op 'n groter skaal as die Afrikaners nie. Ons betaal meer as 'n derde van die belastings en nou kom 'n idioot soos Clive Simpkins en beweer dat ons kultuur "aan die lewe gehou word deur Engelse"! Sy mening is eenvoudig so wêreldvreemd dat 'n mens wonder of hy hoegenaamd daarvan bewus is dat Afrikaners in dié land belasting betaal. Die vraag is: waarom moet Engels, kosmiese Engels, dan soveel staatsubsidie van die belastingbetaler ontvang? Waarom kan al die Engelse skole en universiteite nie maar bloot privaat funksioneer nie? Waarom word daar Engelse programme op die staatstelevisie vertoon waarvoor ons almal TV-lisensies moet betaal? Blykbaar is die meeste van die betalende TV-lisensiehouers Afrikaanssprekend, maar ons het geen reg om programme in ons taal te hê nie, behalwe pidgin-gemors soos Sewende Laan met daardie afskuwelike Engelse onderskrifte. Nee wat, ek voel ek het veel meer in gemeen met Italianers of Duitsers hoewel ek nie eens hul taal behoorlik kan praat nie as met plaaslike Engelse. Ek dink ons moet erken dat Hertzog, Smuts, Malan en ander "apartheidsleiers" verkeerd was en dat Suid-Afrika 'n groot fout was. Hoe kan 'n land bestaan waarvan die burgers mekaar haat en verafsku? Die Engelse haat ons al 200 jaar lank en daar is geen salf aan hulle te smeer nie. Hierdie Afrikanerhaat, Boerehaat waarmee ons voorouers so bekend was, is natuurlik suksesvol op die swartes via die Engelse skole en universiteite oorgeplant. Maar: die Xhosas en die Engelse verdien mekaar! Ek wens Clive Simpkins alle sukses toe met sy aanleer van 'n "mainstream black language"; ek is seker hy koester reeds groot waardering vir die orale tradisie. Hoe gouer ons egter 'n eie staat, onafhanklik van die Afro-Engelse sirkus wat nie meer die naam "Suid-Afrika" waardig is nie, ontvang, hoe beter! En al wat mens hoef te doen om 'n held in Engelse oë te word, is om 'n paar skole af te brand soos die Sowetane dertig jaar gelede gedoen het. Ek dink die enigste ding wat my daarvan weerhou om die naaste Engelse skool te gaan afbrand, is die vrees dat ek dalk gevang mag word en in 'n "Engelse" tronk mag beland waar vigs deesdae hoogty vier. Aan die ander kant mag dit die klomp bleekgesig Engelse lafaards in die land so beïndruk dat hulle agterna Afrikaans sal wil aanleer. Miskien dus liewer nie… Ek hoop en bid egter dat ons 'n binnekort 'n volkstaat sal kry sodat ons nie langer dieselfde lug as die haatlike Engelse met hul sluimerende volksmoordbegeertes en hul masochistiese bewondering vir die "sterkmanne" van Afrika, die Idi Amins en Robert Mugabes, hoef in te asem nie. |