wie is ons?

nuus!

sluit aan by praag!

donasies

roodt-geskrifte aanlyn

afrikanerforum

boekwinkel 

chronologie

menings

rubrieke

opstelle

resensies

poësie

satire

mediaverklarings

aksies

skrywers

abba

skakels

briewe

uit-BEELD

uit-RAPPORT

out-STAR

KRYT

tuis


 

This bibliography, published by Tafelberg Publishers Ltd in 1998, lists all translated Afrikaans works in the field of literature published through mid-1997. At that date, translations were available in the following languages: Albanian, Basque, Bulgarian, Chinese, Czech, Danish, Dutch, English, Estonian, Finnish, French, German, Greek, Hebrew, Herero, Hindi, Hungarian, Icelandic, Italian, Japanese, Kwanyama, Lithuanian, Nama, Ndonga, Northern Sotho, Norwegian, Polish, Portuguese, Romanian, Rukwangali, Russian, Scots (Lallans), Serbo-Croatian, Slovak, Slovenian, Spanish, Swedish, Tsonga, Tswana, Turkish, Vietnamese, Xhosa and Zulu.  Hierdie bibliografie, gepubliseer deur Tafelberg Uitgewers Bpk in 1998, gee ‘n volledige lys van vertaalde Afrikaanse letterkundige werke tot die middel van 1997. Op daardie datum was daar reeds vertalings in die volgende tale: Albanees, Baskies, Bulgaars, Chinees, Tsjeggies, Deens, Nederlands, Engels, Estnies, Fins, Frans, Duits, Grieks, Hebreeus, Herero, Hindoestani, Hongaars, Yslands, Italiaans, Japanees, Kwanyama, Litaus, Nama, Ndonga, Noord-Sotho, Noorweegs, Pools, Portugees, Roemeens, Rukwangali, Russies, Skots (Lallaans), Serbo-Kroaties, Slowaaks, Sloweens, Spaans, Sweeds, Tsonga, Tswana, Turks, Viëtnamees, Xhosa en Zoeloe.