wie is ons?

nuus!

sluit aan by praag!

donasies

roodt-geskrifte aanlyn

afrikanerforum

boekwinkel 

chronologie

menings

rubrieke

opstelle

resensies

poësie

satire

mediaverklarings

aksies

skrywers

abba

skakels

briewe

uit-BEELD

uit-RAPPORT

out-STAR

KRYT

tuis

 

Lees Beeld, die koerant vir die kruipende geslag!

Welkom by Uit-Beeld, ons bewonderaarsklub vir diegene wat soms die grootste Afrikaanse dagblad in die Transvaal, pardon, Gauteng, Mpumalanga, Limpopo en Noordwes, te lese kry.

Standaard-Afrikaans se Ma!

 

Hoezzit, Bra Redakteur vannie Bield!
 
Ek agree hiellemal met Djou-Anne Floris se lêkka rubriek van 28 November, ek sê. Dis hoeg tyd vir onse gryskoppe om op te hou om onse gatte so grênd te hou. Ons moet die nuwe Suid-Africa embrace, my tjom. 
 
Niem 'n page uit Radio Sonner Mense se boekie, lat Bield in die toekoms one-time Djou-Anne se voorstel aanneem, lat djulle in die vernacular skryf. Laat staan Afrikaanse lierplanne oppie Afferkaanse skole, skeur op die Afrikaanse Spelreëls en gooi dit saam met apartheid in die asblik van die geskiedenis.
 
Hou op djulle so pretentious te wil hou ennie learners NP van Wyk Louw of Ettiene Le Roux te laat lies. Lat ons algar Djou-Anne se slimmer!, verbeterde! taal begin praat. Lat ons die racist en sexist Afrikaanse literature vervang met mier acceptable stuff soes Loslyf, Die Son en Zebulon Dread se Greatest Works.
 
Ek, 'n gabba vannie New Souff Effrica, is reg om my chinas soos Djou-Anne se brênd van Afrikaans te begin gooi. Standaard-Afrikaans se Ma.
 
Anton Barnard
Centurion

Lees ook: Anner aksente gee lewe aan taal

boontoe